Emmanuel I van Portugal

Emmanuel I van Portugal

Emmanuel I (Portugees:Manuel I) (Alcochete, 31 Mei 1469 – Lissabon, 13 Desember 1521), met die bynaam die Grote of die Gelukkige (o Venturoso), uit die Huis van Aviz, was koning van Portugal van 1495 tot 1521.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy